top of page

OOR ONS 

Agapé is een van 31,000 gemeentes van die Church of the Nazarene International. Ons is dus deel van 'n wêreldwye familie, wat in 160 lande die Evangelie bedien. Ons het onder andere 750 voltydse sendelinge, 55 Universiteite en Bybelkolleges, en ons groei elke jaar met 145,000 nuwe lidmate.

 

Agapé word gelei deur verskeie spanne wat op verskillende vlakke God se hart en visie vir ons gemeente soek. Ons Kerkraad word elke vier jaar deur ons lidmate verkies, om ons gemeente se volle potensiaal te ontwikkel en ons groeiend in die regte rigting te lei. Die Kerkraad stel ons leraars en voltydse bediening-span aan, terwyl 'n Dagbestuur - wat uit Kerkraadslede en Personeel bestaan, die dag-tot-dag sake van die gemeente hanteer.

ONS VOLTYDSE BEDIENGSPAN
Screen Shot 2019-05-01 at 20.58.09.png
image0.jpeg
Dawie de Koker

Hoof Leraar - Gemeente Leiding

dawie.dk@agape.za.org

Dawie is reeds 21-jaar die leier van ons gemeente in Rustenburg, en hou ook toesig oor ons kampusse. 

Kenan Davis

Kenan se hart is die tieners van ons gemeente, Hy bied Journey aan Sondae oggende.

Admin Span.jpg
Mart-marie Page

Administrasie

office@agape.za.org

Mart-marie doen die kantoor en admin werk vir ons gemeente.

bottom of page