Spruitfontein 45

BUFFELSPOORT

0299

DIENSTYE

SONDAE 08:00

VOLG ONS

WIE IS

Agapé

Gemeente

Agapé is ‘n groeiende gemeenskap van Jesusvolgelinge wat d.m.v. bediening, evangelisasie, dissipelskap en aanbidding die Jesus-verskil maak in Rustenburg, Buffelspoort, Potchefstroom en Swartruggens.

Ons is passievol lief vir God, dien Mense en kies die Lewe! Ons glo dat om Jesus met oorgawe te volg, die grootste avontuur is wat jy ooit sal beleef. Slegs in ‘n dinamiese verhouding met Hom, sal jy ooit jou volle potensiaal kan bereik en ware vervulling smaak. (Joh 10:10).

 

Agapé bied iets vir almal - vanaf babas tot senior burgers. Vind uit op watter maniere ons jou lewe kan verryk, deur ons vele bedieninge.

LIEFDE 

DOEN

PREEK
REEKS

Feb - Mrt

PaasKAMP

9 - 12 APRIL 2020

welkom by die familie

KOM WORD DEEL VAN DIE FAMILIE
EMAIL ONS VIR MEER INFO

Die vrygewige siel sal vet gemaak word, die een wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word

REGISTREER HIER VIR NUUSBRIEF
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now