top of page

BYDRAES

MANIERE

OM TE GEE

Ons is opreg dankbaar vir elkeen wat 'n finansiële bydrae maak tot die werk en bediening van ons gemeente. Ons sou nooit sonder julle beleggings 'n impak op duisende lewens kon maak nie. Ons glo dat ons finansiële spandering deursigtig en bo verdenking is, en dat ons bestuur goeie rentmeesterskap verseker. 

BANK BESONDEREDE
Agapé Buffelspoort, Kerk van die Nasarener
FNB , Waterfall Mall
TAK: 258055
REK: 62638616534
bottom of page