top of page

BESOEK ONS

ONS DIENSTYE

Sondag-oggende trek die Agapé Familie by al ons kampusse saam, om soos die Nuwe Testamentiese Kerk, God te aanbid. By Swartruggens Kampus bedien ons Peuters, Kinders, Tieners en Volwassenes. Ons nooi Gesinne uit om saam die Erediens in die Ouditorium by te woon

​

Groeikerk Kursusse word aangebied oor verskillende onderwerpe vir die wat 'n dieper wandel saam die Here wil stap.

​

Woordskool word aangebied vir die wat hul kennis wil verbreed in bybelkunde.

ELKE SONDAG

10:00

KONNEK MET ONS
ONS WOON ADRES

HV Lovegrove en Visser Straat

1-3 Paul St,

Swartruggens

2835

bottom of page