hv love grove & visserstrate

swartruggens

DIENSTYE

SONDAE 10:00

VOLG ONS

WIE IS

Agapé

Gemeente

Agapé is ‘n groeiende gemeenskap van Jesusvolgelinge wat d.m.v. bediening, evangelisasie, dissipelskap en aanbidding die Jesus-verskil maak in Rustenburg, Buffelspoort, Potchefstroom en Swartruggens.

Ons is passievol lief vir God, dien Mense en kies die Lewe! Ons glo dat om Jesus met oorgawe te volg, die grootste avontuur is wat jy ooit sal beleef. Slegs in ‘n dinamiese verhouding met Hom, sal jy ooit jou volle potensiaal kan bereik en ware vervulling smaak. (Joh 10:10).

 

Agapé bied iets vir almal - vanaf babas tot senior burgers. Vind uit op watter maniere ons jou lewe kan verryk, deur ons vele bedieninge.

KERSANG

DIENS

1 DESEMBER
09:00

WIE IS AGAPé

ONS GLOBALE

YOUTUBE

KANAAL

KYK HIERSO

Die vrygewige siel sal vet gemaak word, die een wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word

Registreer vir ons aanbrief