top of page

OOR ONS 

Agapé is een van 31,000 gemeentes van die Church of the Nazarene International. Ons is dus deel van 'n wêreldwye familie, wat in 160 lande die Evangelie bedien. Ons het onder andere 750 voltydse sendelinge, 55 Universiteite en Bybelkolleges, en ons groei elke jaar met 145,000 nuwe lidmate.

 

Agapé word gelei deur verskeie spanne wat op verskillende vlakke God se hart en visie vir ons gemeente soek. Ons Kerkraad word elke vier jaar deur ons lidmate verkies, om ons gemeente se volle potensiaal te ontwikkel en ons groeiend in die regte rigting te lei. Die Kerkraad stel ons leraars en voltydse bediening-span aan, terwyl 'n Dagbestuur - wat uit Kerkraadslede en Personeel bestaan, die dag-tot-dag sake van die gemeente hanteer.

ONS VOLTYDSE BEDIENGSPAN
Dawie-de-Koker.jpg
IMG_3176A_Web_Sized.jpg
Dawie de Koker

Hoof Leraar - Gemeente Leiding

dawie.dk@agape.za.org

Dawie is reeds 21-jaar die leier van ons gemeente, en hou ook toesig oor ons kampusse. 

Vanessa Joubert

Kampus Leraar

vanessa@agape.za.org

Vanessa is een van ons vele kampus leraars en nou vir ons die gemeenskap van Swartruggens.

bottom of page