top of page

Buffelspoort se Jeug Groei


Ons is so opgewonde vir 2020 se Jeug. Die tieners is die toekoms. Hulle is nie net die toekoms van ons land nie, ook die toekoms van die kerk. Daarom is dit vir ons belangrik om te belê in hulle. Ons fokus op Holistiese bevordering. Dit is met goeie nuus dat ons groei sien in ons gemeente se jeug.




 

Ons Jeugbediening by Agapé Buffelspoort groei mooi!

Kontak Kenan Davis, ons jeugwerker vir enige info: +27 (78) 451-2637

1 view0 comments
bottom of page