top of page

GROEI SAAM

Groeikerk is waar ons dieper leer oor God se woord

en toegerus word in ons wandel met Hom.

​

Elke kwartaal word daar nuwe kursusse in verskeie lokale aangebied, gelyklopend met die AandKerk en ook weekliks saam met Leefgroepe.

​

Kontak die i-Desk of Kerkkantoor om te registreer.

014 537 4781

bottom of page