top of page

Opkomende Gebeure




Dis die laaste VakansieKerk Sondag! Onthou dat daar nie gedurende die vakansies Groeikerk, Kinderkerk, Peuterkerk of Journey nie. Ons dienstye gaan voort om 10vm en 6nm.


🔘 Don 4 April om 10:00, Senior Burger saamkuier by die kerk.


🔘 Don 4 April om 18:30 ’Cupcake-koester’ vroue aand. Dames, hou solank die aand uit om jouself te bederf, meer info rondom tyd, plek en koste sal deurgegee word.


🔘 Ons volgende vroegoggend (5vm) Fifty Praying Men byeenkoms is Vrydag 5 April. Ons vroue het besluit om SAAM TE KOM BID! Hulle ontmoet voortaan 5vm in die Gebedskapél, langs die Kommunio.


🔘 Buffelspoort Mannebediening bied ‘n Manne Ontbyt aan Sat 6 April. Meer info volg.


🔘 Die volgende Entrepreneurs Forum byeenkoms vind plaas op Sondag 7 April om 18:00 in Kommunio.


🔘 Woordskool begin weer vir die nuwe kwartaal Dinsdag 9 April om 19:00.


🔘 Ons het ‘n uitreik na Karlienpark, Dinsdag 16 April, ons Barmhartigheid span sal meer info deurgee.


🔘 Paas-Gesinskamp Donderdagaand 18 tot Sondag 21 April. Bespreek en meer info by i-desk.


🔘 Baba toewyding by Buffelspoort Sondag 28 April om 08:00. Bespreek by die i-desk.


🔘 Buffelspoort Hartklopfees is hierdie jaar op Woensdag 1 Mei van vroegoggend tot laatmiddag. Hou hierdie vakansiedag uit vir heerlike gesinspret, kuier, eet, speel op Buffelspoort Kampus.


🔘 Moedersdag op 12 Mei, bring spesiale spreker Esté Geldenhuys na ons dienste om 8vm by Buffelspoort en 10vm by Rustenburg Kampus. Moenie dit misloop nie!


 

Besoek ons Agape Gemeente tv. op Youtube vir Preke

0 views0 comments

Recent Posts

See All

KRY ‘n KYKIE IN DIE MEESTE VAN ONS BEDIENINGE:

Dieselfde Werkgewer - verskillende opdragte. Musiekbediening Aanbidding is een van die 5 pilare van ons gemeente. Alhoewel aanbidding meer as sing is, is sing ‘n spesiale manier van aanbidding, wat on

bottom of page