top of page

Paas-Gesins Kamp

Paas-Gesinskamp is kort na die skoolvakansie! Don 18 tot Son 21 April is dit weer ons jaarlikse geestelike wegbreek met ons Paas-Gesinskamp by Emmanuelpark net buite Vanderbijlpark. Verskeie Nasarener Gemeentes kom saam om die langnaweek heerlik saam te kamp, te kuier, te speel en veral tyd saam deur te bring by die Here. Die tieners en kinders word apart spesiaal op hul eie vlak bedien. Daar is nie spesifieke kostes nie, ‘n offer word opgeneem om die kampkostes te dek. Gesinne bring eie ontbyt en aand-etes, en elke Gemeente trek laer met ‘n lekker groot tent vir saamkuier. Middag-etes word voorsien. Bespreek vandag nog jou gesin se kampspasie vir hierdie heerlike Nasarener saamwees naweek!


Sien jou daar 18 April


 

0 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page